Reformissio
  • Home
  • Gebeurtenisse / Events
    • 21 Mei 2016 - Kerkwees 2020
    • 20 Aug 2016
    • 22 Oktober 2016
    • 24-26 April 2017
  • Toerusting
    • Resources / Hulpmiddels >
      • NEWCITY Catechism Afrikaanse vertaling
      • Missional Assessment Tool
      • Missing the obvious
  • Afrigting
    • Werkswinkel
  • Bedieningsnetwerke
  • Blog

WErkswinkel

Werkswinkels is gefokus om oor 'n naweek n gemeente by te staan om sekere kopskuiwe rondom kerkwees te fasiliteer .
Al ooit gewonder oor hoe ons deesdae kerk is? Of dalk agtergekom dat die manier hoe ons dinge gedoen het net nie meer werk nie? Dalk het die gemeente besef dat bediening meer aandag moet kry maar weet nie waar om te begin nie. Hierdie werkswinkels is 'n twee-dag lange werkswinkel waar ons nie eenvouding net kyk wat ons nuut kan doen nie maar veral waar ons moet nuut dink oor kerkwees.

Hierdie werkswinkel se hoofdoel is nie om voorskriftelik vir die gemeente te wees nie maar om te help dat die gemeente groei deur nuut te dink oor ou waarhede. 

Vir wie  is dit bedoel? 
Die werkswinkel is bedoel vir die persone in die gemeente wat 'n hart het vir Jesus, sy bruid en iets vir hulle wil doen. Lidmate, ouers, kinders, jeug, ouderlinge, diakens en predikante is meer as welkom.

Voorgestelde Programme

2 dag:

Dag 1: Vrydag
18:00 Aankoms en Ete
19:00 Verwelkoming en Oriëntering
19:30 Sessie 1
21:30 Afsluiting
Dag 2: Saterdag
08:00 Beskuit & Opening
09:00 Sessie 2
10:30 Brunch
11:00 Sessie 3
13:00 Aflsuiting

1 dag:

Dag 1: 
08:00 Beskuit & Opening
09:00 Sessie 1
10:30 koffie/tee
11:00 Sessie 2
13:00 Middagete
14:00  Sessie 3
16:00 Afsluiting

    Navrae:

Stuur
'n Inisiatief van Brooklyn-Gemeente
  • Home
  • Gebeurtenisse / Events
    • 21 Mei 2016 - Kerkwees 2020
    • 20 Aug 2016
    • 22 Oktober 2016
    • 24-26 April 2017
  • Toerusting
    • Resources / Hulpmiddels >
      • NEWCITY Catechism Afrikaanse vertaling
      • Missional Assessment Tool
      • Missing the obvious
  • Afrigting
    • Werkswinkel
  • Bedieningsnetwerke
  • Blog